n Kunsskool vol inspirasie waar kreatiwiteit en kunsvaardighede van kinders ontwikkel word.
Inligting:
Yellow Create is ‘n kunsskool wat ten doel het om sy leerlinge se kreatiwiteit te ontwikkel in ‘n ontspanne omgewing. Daar word gefokus op die ontwikkeling van verskeie tegnieke in teken en skilder, asook die gebruik van ‘n wye verskeidenheid media. Daarmee saam wil ons ‘n fyn waarnemingsvermoë ontwikkel om sodoende die leerlinge die mooi in die lewe en die skepping te laat ontdek en te waardeer.
About our teachers:
Wenike Smit has a Visual Arts Degree (BA in Visual Arts, Stellenbosch University) and grew up in Langebaan. She loves art and is also a fulltime artist. Corlene du Randt has an Advanced Diploma in Visual Arts Education. She has many years of experience in teaching school art and art as an extra mural activity. She has a passion for developing her own and other’s creativity.
February, 2025
Tuesday
August 26,2019
Awesome Job!
We have received your appointment and will send you a confirmation to your provided email upon approval.